Wait! Don’t Go Yet! 👋

We see you eyeing those adorable outfits! 😍 Before you leave, here’s 10% OFF your first order!

Hurry, your little one’s next favorite outfit is waiting! 🛍️✨

GD010

R355.00

2026 Gewone Dagboek ✨📔

Hou jou jaar georganiseerd, kreatief en betekenisvol met ons stylvolle 2026 dagboek. Hierdie dagboek is perfek vir almal wat nie net hul skedule wil beplan nie, maar ook hul doelwitte, dankbaarheid en herinneringe wil vasvang.

Elke dagboek se voorblad word persoonlik gemaak met jou monogram, naam en van. As jy wil, kan jy ook ’n Bybelvers of inspirerende slagspreuk op die voorblad laat aanbring – sodat jou dagboek regtig uniek aan jou is.

Die dagboek kombineer praktiese beplanning met persoonlike groei – en bied genoeg ruimte vir jou idees, notas en kreatiwiteit.

Inhoud van die dagboek:
• Persoonlike inligting & kontakbesonderhede
• 2026 & 2027 kalenders met vakansiedae
• Verjaarsdae van familie, vriende & kollegas
• Jaarbeplanner vir 2026
• Doelwitte vir die jaar & doelwitte in aksie
• Dankbaarheid & “1 Jaar van Dankbaarheid” bladsye
• “Boeke wat ek lees” & 100 boeke wat ek wil lees
• Foto’s deur die jaar
• Vergaderings bygewoon & notas van vergaderings
• Jaaruitdaging
• Gemoed & mates deur die jaar
• Maandelikse beplanner: etes, oefening & aktiwiteite
• My visie-bord & projekte vir 2026
• Spaarbussie & spaaruitdaging
• Finansies & begroting vir 2026
• Aanlyn inkopies
• Aanhalings vir motivering
• Maandelikse oorsig
• Daaglikse beplanning: 1 bladsy per dag
• Naweke: 1 bladsy per naweek

📦 Omkeertyd: 10 – 15 werksdae vanaf betalingsontvangs.
💰 Pryse:
• A4 Gewone Dagboek – R495 elk
• A5 Gewone Dagboek – R355 elk

Hierdie dagboek is meer as net ’n beplanner – dit is jou persoonlike gids vir ’n produktiewe, gebalanseerde en inspirerende 2026.

Naam op voorblad:
Opsioneel: Bybelvers of aanhaling

Naam en Van

JC Le Roux, Anna Marx

A4 Dagboek Opsie

Opsioneel: Aanhaling of bybelvers op voorblad

Dit is opsioneel of jy n Aanhaling of bybelvers op voorblad wil sit.

Subtotal:

Add-ons total:

Total:

Share your love
Guaranteed Safe Checkout
Secure Payments

Your transactions are protected with trusted, industry-grade security.

Free Shipping

Fast, reliable delivery at no extra cost on all qualifying orders.

24/7 Support

We’re here whenever you need us — day or night, no delays.

Gifts & Sales

Find exclusive deals and perfect custom gifts for any occasion.

GD010
GD010

R355.00

Add to cart