
Wait! Don’t Go Yet! 👋
We see you eyeing those adorable outfits! 😍 Before you leave, here’s 10% OFF your first order!
Hurry, your little one’s next favorite outfit is waiting! 🛍️✨

We see you eyeing those adorable outfits! 😍 Before you leave, here’s 10% OFF your first order!
Hurry, your little one’s next favorite outfit is waiting! 🛍️✨
R355.00
Onderwyserdagboek 2026 ✨📘
Begin jou jaar met styl en organisasie! Ons spesiaal ontwerpte onderwyserdagboek is die perfekte hulpmiddel om jou klaskamer, jou beplanning en jou persoonlike lewe in balans te hou.
Elke dagboek se voorblad word persoonlik gemaak met jou monogram, naam en van. As jy wil, kan jy ook ’n Bybelvers of inspirerende slagspreuk op die voorblad laat aanbring – sodat jou dagboek regtig uniek aan jou is.
Nonnas onderwyserdagboek bevat die volgende:
• Persoonlike inligting & kontakbesonderhede
• 2026 & 2027 kalenders met vakansiedae
• Jaarbeplanner vir vinnige oorsig
• Verjaarsdae van leerders, familie & vriende
• Doelwitte vir 2026 & dankbaarheidsbladsye
• Spaarbussie & spaaruitdaging
• “Boeke wat ek lees” & leespunte per kwartaal
• Foto’s en herinneringe deur die jaar
• Vergaderings & CPTD-punte
• Roosters & leerderinligting
• Akademiese ingrype
• Klaslyste (6 per kwartaal)
• Maandelikse beplanners
• Daaglikse beplanning: 1 bladsy per dag
• Naweke: 1 bladsy per naweek
📦 Omkeertyd: 10 – 15 werksdae vanaf betalingsontvangs.
💰 Pryse:
• A4 Onderwyserdagboek – R495 elk
• A5 Onderwyserdagboek – R355 elk
Naam op voorblad:
Opsioneel: Bybelvers of aanhaling